|
Die skoolwapen se simboliek Die wiel simboliseer ontwikkeling en vooruitgang, terwyl elkeen van die speke 'n komponent van die opvoedingsideaal, soos geloof in God, patriotisme, arbeidsaamheid, volharding en moed verteenwoordig. Vir elkeen wat sulke deugde nastrewe, is 'n lourierkrans van oorwinning beskore. Die leuse 'Soek in die verlede' is in 'n stewige godsdienstige, historiese en kulturele fondament veranker. |


|
Silverton, Silvies, silverton, Silvies, Pretoria, Tshwane |




|
School Calender 2012 Skool Kalender 16 (18) Jan - 30 March 10 Apr - 22 Jun 16 Jul - 28 Sept 8 Oct - 7 (11) Dec (see Calender page for more info...)
MINISTRY OF BASIC EDUCATION NATIONAL EDUCATION POLICY ACT, 1996 (ACT 27 of 1996) 2011 AND 2012 SCHOOL CALENDARS FOR PUBLIC SCHOOLS |
